Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Antieke Imbuia eetkamer tafel stel » Meubels » Huishoudelike Toestelle en Meubels » Soek » soeknet.co.za

Antieke Imbuia eetkamer tafel stel Antieke Imbuia eetkamer tafel stel  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Antieke Imbuia eetkamer tafel stel

R15 000.00
Foto 1: Antieke Imbuia eetkamer tafel stel
Foto 2: Antieke Imbuia eetkamer tafel stel
Foto 3: Antieke Imbuia eetkamer tafel stel
Foto 1: Antieke Imbuia eetkamer tafel stel
Foto 2: Antieke Imbuia eetkamer tafel stel
Foto 3: Antieke Imbuia eetkamer tafel stel

Ons het 'n antieke Imbuia eetkamerstel te koop. Dit is omtrent 50 jaar oud en in uitstekende kondisie.  Dit kom met 8 bypassende stoele.  Die hout is baie mooi en solied. Die gekontoerde glasblad is spieëlglad met net 'n paar baie fyn skrapies hier en daar. Die bekleedsel op die stoele is nog baie mooi. Ons vra R15,000 of beste offer. 
1 van 53Volgende
Adverteer nou GRATIS in Meubels

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Meubels.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Gherra sal kan kontak.
Geadverteer deur: Gherra
Alle advertensies deur Gherra.
'n soeknet lid sedert 2021-09-27.
Somerset-Wes - Wes-Kaap

367 besigtigings.
Geadverteer op 2021-09-28 12:46:39.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.