Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Besigheidsgeleentheid op die rustige platteland » Eiendom » Besigheid en Sake Indeks » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 15.26Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 17.22Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 20.58Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1339Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 10.90Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 16.60Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 12.09Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 3.76Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.4301Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0285Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.28Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1079Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.1459Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 8.53Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 11.34Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.00Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 7.62Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 11.35Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2040Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0479Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0367Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 1.87Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.8622Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 3.32Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 4.83Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0076Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.3480Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0038Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0017Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.00Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.41Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 15.26Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0729Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0147Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 5.93Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.23Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.00Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 1.90Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 8.78Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 1.98Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 5.82Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1442Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 0.9867Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 39.63Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 15.26Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0013Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7386Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0315Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 1.96Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.8526Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0014Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.32
Besigheidsgeleentheid op die rustige platteland Besigheidsgeleentheid op die rustige platteland  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Besigheidsgeleentheid op die rustige platteland

 Die ou Herberg te Winburg
Daar is in 2008 'n waardasie van die eiendom, erf 233 en 699 deur SR Grimsley gedoen, wat gewaardeer het op R1.6mil.  Ons vra R800 000.00.
 
Die Grootte van die eiendom is 500m2 en 535m2.
 Ons het die oorspronklike gastehuis gedeelte omskep in individuele kamers (10), met elk sy eie stort, toilet en wasbak, geteel en nuut uitgeverf.  Die kamers wissel na gelang van die grootte van die kamer, tussen R500.00 en R1000.00 'n kamer.  Dit is met ander woorde redelike goedkoop behuising, maar tog ook baie netjies en in die dorp.  Die huurders bestaan grotendeels uit polisiebeamptes, verpleegsters ens.  Daar is 'n waglys vir die kamers, as een oopgaan trek daar binne 'n week iemand anders in.  Van die huurders is al sedert ons verander het, sowat 'n jaar en 'n half gelede daar.  Die ander helfte van die gastehuis, is nog onveranderd, die oorspronklike restaurant en kroeggedeelte, kan ook omskep word of as sulks aangewend word, of deur die eienaar self of huurders kry wat die plek sal benut soos hul goed dink.  Die plek het beslis baie potensiaal.  Dalk vir iemand wat 'n besigheid wil bedryf, en self daar op die eiendom self bly?? 
 
Die gebou is goed onderhou en baie netjies.  Die tuin word instand gehou deur 'n arbeider "Isaak" wat al vir jare daar werk.  Hy vorder die huur in en hou alles instand.  Daar is ook duiwelsvurk rondom.
 

Ons het net nie nou die geld of die tyd om die Herberg tot sy volle potensiaal te benut nie.  As jy 'n belegger of van iemand weet wat in so-iets sou belangstel, kontak ons asseblief.  Ons is ook bereid dat wie ookal belangstel, die trust oorneem .

Vorige9 van 14Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Eiendom.

Kontak Sonjab via e-pos
Geadverteer deur: Sonjab.
'n soeknet lid sedert 2010-03-17.
Alle advertensies deur Sonjab.
Senekal - Vrystaat

5315 besigtigings.
Geadverteer op 2010-10-24 00:54:54.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!