Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

BETREKKING: P.A. vir M.D. » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

BETREKKING: P.A. vir M.D. BETREKKING: P.A. vir M.D.  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

BETREKKING: P.A. vir M.D.

Foto 1: BETREKKING: P.A. vir M.D.

BETREKKING: P.A. vir M.D. - Reis die land saam met my om boere te sien

JY IS:  Bereid om te luister en te leer
           Vriendelik, jonk en ordentelik
           Netjies en sonder enige "issues"
           Het n sterk aanleg vir lanbou
           Is nie bang vir lang ure nie
           Betroubaar en kan intruksies volg
           Het 'n geldige bestuurs lisensie en eie betroubare vervoer

Vergoeding en verdere inligting sal tydens onderhoud bespreek word. 
Opleiding sal gedoen word, en begin kostes binne perke gedek word.
GEEN KANSVATTERS!

CV's kan gestuur word na: CHELAAT@GMAIL.COM
Vorige2 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Pio sal kan kontak.
Geadverteer deur: Pio
Alle advertensies deur Pio.
'n soeknet lid sedert 2021-06-10.
Elandsbaai - Noord-Kaap

1679 besigtigings.
Geadverteer op 2021-08-27 13:50:36.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!