Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

BETREKKING: P.A. vir M.D. » Verkope en Bemarking » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

BETREKKING: P.A. vir M.D. BETREKKING: P.A. vir M.D.  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

BETREKKING: P.A. vir M.D.

Foto 1: BETREKKING: P.A. vir M.D.

BETREKKING: P.A. vir M.D. - Reis die land saam met my om boere te sien

JY IS:  Bereid om te luister en te leer
           Vriendelik, jonk en ordentelik
           Netjies en sonder enige "issues"
           Het n sterk aanleg vir lanbou
           Is nie bang vir lang ure nie
           Betroubaar en kan intruksies volg
           Het 'n geldige bestuurs lisensie en eie betroubare vervoer

Vergoeding en verdere inligting sal tydens onderhoud bespreek word. 
Opleiding sal gedoen word, en begin kostes binne perke gedek word.
GEEN KANSVATTERS!

CV's kan gestuur word na: CHELAAT@GMAIL.COM
1 van 44Volgende
Adverteer nou GRATIS in Verkope en Bemarking

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Verkope en Bemarking.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Pio sal kan kontak.
Geadverteer deur: Pio
Alle advertensies deur Pio.
'n soeknet lid sedert 2021-06-10.
Elandsbaai - Noord-Kaap

1681 besigtigings.
Geadverteer op 2021-08-27 13:50:16.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!