Soek Tuisblad » Soek  » Boeke » Kinder Boeke
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Die Land van Tak » Kinder Boeke » Boeke » Soek » soeknet.co.za

Die Land van Tak Die Land van Tak  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Die Land van Tak

R120.00
Foto 1: Die Land van Tak

Die Land van Tak

 

Kiekie se ouer sussie, Kay, is 'n kunstenaar en sy kan vreeslik mooi teken.  Sy vertel ook die mooiste stories.  En wanneer Kiekie se mamma dorp toe gaan, vertel Kay vir haar stories oor die Land van Tak... 'n Land waarin almal en alles uit Kay se tekeninge bestaan.

Episodes:

1. Twee sussies beland in die Land van Tak
2. 'n Lugballon in die Land van Tak
3. 'n Boelie in die Land van Tak
4. Wat van die varkie geword het
5. Snaakse geluide in die Land van Tak
6. Vyftien ballonne
7. Die burgemeester se probleem

 

 


Stories deur Anna Emm.
Met Klara Brand en Elanie Bieldt.

Vervaardig deur Anna Emm Productions 2013

Vorige8 van 26Volgende
Adverteer nou GRATIS in Kinder Boeke

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Kinder Boeke.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Annaemm sal kan kontak.
Geadverteer deur: Annaemm
Alle advertensies deur Annaemm.
'n soeknet lid sedert 2010-07-19.
Parow - Wes-Kaap

3881 besigtigings.
Geadverteer op 2013-01-03 16:11:44.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.