Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Melkery Bestuurder Gesoek » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Melkery Bestuurder Gesoek Melkery Bestuurder Gesoek  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Melkery Bestuurder Gesoek

MELKERY BESTUURDER 

Posisie beskikbaar vir ‘n bestuurder by ‘n vining groeiende melkery buite Bloemfontein.  Die persoon moet help met die daaglikse bestuur van die Melkstal, die kudde se gesondheid asook daaglikse higiëne toepas in en om die stal.
 
Hoof vereiste: MOET LIEF WEES VIR DIERE.
 
Vereistes:
KI ondervinding
Goeie Melkery Higiëne handhaaf
Voorraad beheer  toepas
Rekenaar vaardig wees
Diere gesondheid moet prioriteit wees
Melkery toerusting ondervingding hê
Kanidate met kennis van Delpro sal voorkeur kry
In besit van ‘n geldige bestuurders lisensie
Moet skofte kan werk
Minimum van 5 jaar ondervinding hê

Stuur volledige CV na office@homsek.co.za
Vorige2 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Kontak Stella1984 via e-pos
Geadverteer deur: Stella1984.
'n soeknet lid sedert 2021-04-19.
Alle advertensies deur Stella1984.
Bloemfontein - Vrystaat

1791 besigtigings.
Geadverteer op 2021-04-19 21:07:02.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.