Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Skaap- en Volstruisvertakkings Bestuurder » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Skaap- en Volstruisvertakkings Bestuurder Skaap- en Volstruisvertakkings Bestuurder  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Skaap- en Volstruisvertakkings Bestuurder

Foto 1: Skaap- en Volstruisvertakkings Bestuurder
Foto 2: Skaap- en Volstruisvertakkings Bestuurder
Foto 3: Skaap- en Volstruisvertakkings Bestuurder
Foto 1: Skaap- en Volstruisvertakkings Bestuurder
Foto 2: Skaap- en Volstruisvertakkings Bestuurder
Foto 3: Skaap- en Volstruisvertakkings Bestuurder

Skaap- en Volstruisvertakkings Bestuurder – Albertinia

 

Ons verlang die dienste van  ‘n toegewyde persoon met ‘n positiewe lewenshouding en ‘n passie vir landbou, spesifiek  vee, om by ons aan te sluit. Die suksesvolle kanditaat  sal vir die volgende areas verantwoordelik wees:

-          Bestuur van die skaapvertakking.

-          Bestuur oor volstruiskuiken grootmaak- kennis hiervan is uiters noodsaaklik

-          Alle take wat met die pos verbandhou.

Die volgende word vereis:

·         Toepaslike kwalifikasie en ondervinding

·         ‘n Liefde vir diere

·         Kode 14 Bestuurslisensie

·         Vermoë om onder druk te werk

·         Vermoë om lang ure te werk

·         Syfer en rekenaarvaardig

·         Goeie menseverhoudings

·         Vermoë om personeel te bestuur

·         Sober gewoontes

·         Vermoë om onafhanklik te kan werk

·         Innoverende denkwyse

‘n Mededingende salaris in ooreenstemming met die graad van voldoening aan bostaande vereistes en verpligtinge word aangebied.

Diensaanvaarding so spoedig moontlik.

Stuur asseblief 'n volledige CV na boetvz@gmail.com

Vorige4 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Christianvz sal kan kontak.
Geadverteer deur: Christianvz
Alle advertensies deur Christianvz.
'n soeknet lid sedert 2021-04-19.
Albertinia - Wes-Kaap

2749 besigtigings.
Geadverteer op 2021-06-28 17:00:11.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.