Soek Tuisblad » Soek  » Boeke » Oudio Boeke
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Speurder Morris Muis » Oudio Boeke » Boeke » Soek » soeknet.co.za

Speurder Morris Muis Speurder Morris Muis  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Speurder Morris Muis

R80.00
Foto 1: Speurder Morris Muis

Anna Emm Productions se Luister-CD's propvol avontuur, raaisels en speurwerk.  Speurder Morris Muis en sy assistent, Allekletsie, maak 'n gedugte span!  Daar is alreeds 2 CD's in die reeks beskikbaar teen R80 elk.

Stories op CD 1:

Die verdwyning van Witvoet die kat
Die verdwyning van die skoolboeke
Die verdwyning van die kosbare ring
Die verdwyning van die briewe

Stories op CD 2:

Die saak van die gebreekte venster
Die saak van die verlore skoene
Die saak van die vier hondjies
Die saak van die vreemde geluide

Vorige2 van 2
Adverteer nou GRATIS in Oudio Boeke

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Oudio Boeke.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Annaemm sal kan kontak.
Geadverteer deur: Annaemm
Alle advertensies deur Annaemm.
'n soeknet lid sedert 2010-07-19.
Parow - Wes-Kaap

4798 besigtigings.
Geadverteer op 2012-08-03 14:19:06.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!